SHAVATHON

In 2013 word ons genooi om saam met die Centurion Mall aan die Shavathon Projek deel te neem. Laerskole Bakenkop, Wierdapark en Hennopspark neem hieraan deel en ons leiers geniet dit terdee om almal se hare te sprei en selfs vrouens met lang hare se poniesterte af te sny! Alles vir n goeie doel.   

DSC 0045    DSC 0100      DSC 0101

 

DSC 0151