Elke kwartaal kry die Gr 4 - 7 leerders studieriglyne wat help om die werk wat hulle moet leer vir toetsreekse en eksamens te vergemaklik.
Die riglyne is beskikbaar op ons skool se kommunikeerder. Indien u dit nie kommunikeerder op jou foon of rekenaar het nie gaan na Algemeen, druk op Kommunikeerder en volg die stappe.