Ons spog maklik met die mooiste Gr R terrein. Speelruimte is vir ons baie belangrik vir 'n kind se ontwikkeling en moedig ons klim en klouter aan. Let asb daarop dat ons Gr R terrein op ons skool se gronde is en nie op die hoek van Theuns van Niekerk en Hendrik Verwoerdstraat nie.