Gr. RR & R inskrywings vir 2027 maak 2 Februarie 2026 oop
Die regte Formule 1 begin by Bakies.
Druk op die skakel om ons inligtingsessies by te woon wat baie gelangrik is voor die opedae.

Inskrywingsvorms is by voedingskleuterskole uitgedeel. Indien jou kind nie in die kleuterskole is nie is julle nogsteeds baie welkom om in te skryf. Epos Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk. vir 'n aansoekvorm.
DAGBOEK SOLANK!
Opedae vir 2027:
-
Gr. RR: 8 Mei 2026
-
Gr. R en Gr. 1: 10 April 2026
Belangrike Inskrywingsinligting:
-
Gr. 1 aansoeke vir 2027 is ’n aanlyn proses wat deur die Departement van Onderwys hanteer word.
Die betrokke datums sal betyds op alle sosiale media platforms bekend gemaak word. -
Gr. 2 tot Gr. 7 inskrywings vir 2027 open in Mei 2026.
-
Gewone inskrywings vir 2026:
Ouers kan gerus ’n navraag rig via:Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.
WhatsApp: 066 236 8515
.
