facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

Nog 'n eerste by Bakies! Ons begin 'n Toneelgroep in 2018 o.l.v. Mnr Munnik vd Merwe en Juf Magda du Preez.  

In 2019 wen ons groep “ Ek soos Jy” die Artistuculta Landswye kompetisie. Daarby saam word Inge Vosloo aangewys as die beste byspeler en Mnr Munnik is aangewys as die beste regisseur.

Ons ander groep “ Ek sal dalk net survive” word aangewys as die wenners by die Eldo Toneelfees in 2019! Leerders van Gr.4 - 6  kan kom vir oudisies aan die einde van elke jaar.

Oefeninge vind plaas op Vrydae middae.

 toneelgroep 

 

Inge Vosloo in aksie 

inge 2

     

 

 


  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER