facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

 

Baie geluk aan die Gr 2 leerders wat op Akademiese gebied 'n sertifikaat en/of trofee ontvang tydens ons Akademiese meriete aand in 2021.  Hieronder is ons uitsonderlike presteerders wat trofees ontvang het.          

265964690 4698367266887869 1282343038378779470 n   265973218 4698367120221217 4603821952496943358 n

266162393 4698367096887886 3215526215839732956 n   266398896 4698367086887887 7944658094025030968 n

266531873 4698367123554550 7465051467916075313 n

 

     

  

      


  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER
GR RR - ONS BEKKIGE BITZI'S
IMG 20220112 WA0063Om in jou 40ste verjaarsdag jaar met iets nuuts by die skool te begin is altyd iets vir die boeke. Ons eerste Gr. RR klas sien die lig in Jan 2022. Die klas groei binne die eerste kwartaal van 16...
Lees verder...
FIETSRY
FCD0DADA BE41 FBAE 920D 62466D247CD7 oBakies begin in 2021 met fietsry as 'n buitemuurse aktiwiteit. Sommige leerders neem sommer net vir die lekkerte deel aan wedrenne en dan het ons leerders wat dit reeds ernstig opneem en 'n 10km...
Lees verder...
LENTE TRAP/DRAF/STAP DAG 2020
Ons kon nie veel sosiale aktiwiteite in 2020 doen nie maar op 5 September 2020 trap/stap/draf die Bakies altesaam 1 469km. Die uitdaging was eenvoudig: Skryf in om op 5 Sep 2020 met jou gesin te...
Lees verder...
GR R PUTT PUTT BAAN
IMG 5939Daar is nie nog so 'n cool plek om by te wees soos by Gr R in Bakieland nie! Ons het ook in Junie 2015 ons eie putt putt baan vir die Gr R leerders gebou! Dit bevorder natuurlik groot en klein...
Lees verder...
GESINSAKTIWITEITE
ma dogter potOp 19 Maart 2020 gaan ons Lion King onder die sterre kyk as familie! Groot sukses word behaal met ouer en kind aktiwiteite. Aandag word geskenk aan Pa en Seun verhouding wat deurlopend geoefen...
Lees verder...
HULLE IS HIER
PhotoCollage 20190703 152622355Bakies het sy eie 2 gelukbringers…Die Blitzi's. Blitzi is van die planeet Bakelonia. 'n Blitzi is nie 'n seuntjie of 'n dogtertjie nie maar sommer net 'n Besige Bakie Blitzi. Die Blitzi's is orals...
Lees verder...
GR 7 KERKDIENS 2018
Download Name Play Track 1
PERSONEEL 2022
Laerskool Bakenkop is baie trots op hulle bekwame en opgeleide personeel op alle terreine. Hulle doen hulle werk met passie, trots en ywer! Elke leerder is vir hulle spesiaal. Druk die skakel om...
Lees verder...
SKOOLGELDE EN BANKBESONDERHEDE
Die skoolgeld vir 2022 was vasgestel op die Algemene Ouervergadering van 20 Oktober 2021. Druk hier om die skoolfooie vir 2022 te sien. Die bankbesonderhede is soos volg: Laerskool Bakenkop ABSA...
Lees verder...