facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

Ons Gr R leerders staan nie terug vir enige Usain Bolt nie! Hulle hol net so vinnig soos hy! Dis elke jaar een van die lekker aktiwiteite op ons Gr R kalender. 

Die volgende items het gesorg vir behoorlike “kompetisie” tussen almal op 6 Feb 2023! 

60m Hardloop

60m Hekkies

Verspring

Hoogspring

Sang item.

Ons Bakies sê ”Om te wen is lekker , om deel te neem beter en om dit te geniet die beste! Dis presies hoe dié dag  vir die Gr R’e verloop het.

 

Kyk gerus na ons Your Tube video van hoe ons dit gedoen het tydens Covid☺  

https://www.youtube.com/watch?v=2sbvQRiwT30&t=57s

 

Gr R atletiek

   


  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER