Ons beskik oor 5 ruim klaskamers met leerders tussen 22-25 in 'n klas. Daar is 3 Gr R assistente en 3 onderwysstudente wat tussen die 5 klasse roteer.