Ons Bulletjie Rugby ( 0/6 - 0/8) is voorwaar klein Bulle! Dis waar vaardighede ontwikkel.
Dogters mag ook aan bulletjie rugby deelneem tot einde van Gr 2. Ons begin al in die 1ste kwartaal oefen op Maandae en Woensdae van 17:00 - 18:00.
Wedstryde vind plaas in die 2de kwartaal op Saterdae en daar is selfs 'n Bulletjie dag op Loftus. Pappas wat wil betrokke raak by die afrigting kan vir Mnr Cobus kontak by