Dagboek:
- Op 27 Julie 2024 hou ons 'n "Mommy and Me" verfdag met MA en dogter
- Op 8 November 2024 hou ons 'n PA en Seun Tent uitslaap aand
Groot sukses word behaal met ouer en kind aktiwiteite. Aandag word geskenk aan Pa en Seun verhouding wat deurlopend geoefen word deur aktiwiteite wat saam deur Pa en seun voltooi word. Op hierdie wyse bou ons nie net slegs aan die verhouding tussen Pa en seun nie, maar ook aan die gesinsbande wat nodig is tussen Pa en seun teenoor Ma en sussies. Ma en dogter verhoudings word verskerk deur praatjies met sprekers soos Gretha Wiid en deur saam aktiwiteite te doen soos mosiaiek.
Die volgende gesinsaktiwiteite word gedoen in Bakieland
- Pa/dogter date aande
- Ma/Seun Jol dag
- Ma/Seun date aand
- Ma/dogter pottebakkery en verf klasse
- Pa en Seun tent slaap aande.
- Fliek aande onder die sterre saam met die hele gesin.
- Oupa en Ouma dag
- Fliek aande vir gesinne
d: