facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

In Januarie 1982 het die skool onder die dak van Laerskool Wierdapark begin. Die skool het toe bekend gestaan as Tweede Laerskool Wierdapark onder leiding van die waarnemende hoof, mnr PSN Swart. Op 23 April het ons ons eie gebou betrek en almal het van die “Veldskool” gepraat. In Oktober 1982 het die skool die naam Laerskool Bakenkop gekry. Ons skoollied is deur wyle Koos du Plessis geskryf en die woorde “trou aan ons eie" is as leuse gekies. Ons skoolwapen is op 20 Februarie 1984 deur die Buro van Heraldiek goedgekeur.

Ons skool sal op 23 April 2022 40 jaar oud wees en beplan ons n groot reunie vir al die oud Bakies! 

ou skool jare


  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER
FIETSRY
FCD0DADA BE41 FBAE 920D 62466D247CD7 oBakies begin in 2021 met fietsry as 'n buitemuurse aktiwiteit. Sommige leerders neem sommer net vir die lekkerte deel aan wedrenne en dan het ons leerders wat dit reeds ernstig opneem en 'n 10km...
Lees verder...
LENTE TRAP/DRAF/STAP DAG 2020
Ons kon nie veel sosiale aktiwiteite in 2020 doen nie maar op 5 September 2020 trap/stap/draf die Bakies altesaam 1 469km. Die uitdaging was eenvoudig: Skryf in om op 5 Sep 2020 met jou gesin te...
Lees verder...
COVID 19 in 2020
“In ons strewe om beter modelle te skep, sal die omgekeerde klaskamer, selfgerigte leer en die onderwyser as fasiliteerder en mentor belangriker word. My boodskap aan onderwysers? Onderwysers,...
Lees verder...
GR R PUTT PUTT BAAN
IMG 5939Daar is nie nog so 'n cool plek om by te wees soos by Gr R in Bakieland nie! Ons het ook in Junie 2015 ons eie putt putt baan vir die Gr R leerders gebou! Dit bevorder natuurlik groot en klein...
Lees verder...
GESINSAKTIWITEITE
ma dogter potOp 19 Maart 2020 gaan ons Lion King onder die sterre kyk as familie! Groot sukses word behaal met ouer en kind aktiwiteite. Aandag word geskenk aan Pa en Seun verhouding wat deurlopend geoefen...
Lees verder...
HULLE IS HIER
PhotoCollage 20190703 152622355Bakies het sy eie 2 gelukbringers…Die Blitzi's. Blitzi is van die planeet Bakelonia. 'n Blitzi is nie 'n seuntjie of 'n dogtertjie nie maar sommer net 'n Besige Bakie Blitzi. Die Blitzi's is orals...
Lees verder...
GR 7 KERKDIENS 2018
Download Name Play Track 1
PERSONEEL 2021
Laerskool Bakenkop is baie trots op hulle bekwame en opgeleide personeel op alle terreine. Hulle doen hulle werk met passie, trots en ywer! Elke leerder is vir hulle spesiaal. Druk die skakel om...
Lees verder...
SKOOLGELDE EN BANKBESONDERHEDE
Die skoolgeld vir 2021 was vasgestel op die Algemene Ouervergadering van 21 Oktober 2020. Die skoolgelde van 2022 sal eers in Okt 2021 vasgestel word. Druk hier om die skoolfooie vir 2021 te sien....
Lees verder...