ONS GR R DORPIE

Sover ons kennis strek is ons een van twee skole in die land met “ons eie dorpie”. Dit bestaan uit ‘n restaurant, kerkie, polisiestasie (met ‘n tronk) hospitaal,‘n apteek,brandweerstasie,’n kantoor, skool, winkel, petrolstasie en gimnasium. Die dorpie moedig  fantasiepsel aan en help met taalontwikkeling en probleem oplossing. Dit help die kind om te sosialiseer en menseverhoudings op te bou. Die kinders leer ook om mededeelsaam te wees en beurte te maak. Hulle moet self hulle toerusting uitpak en bêre en leer om die apparaat met respek te hanteer. Die dorpie is ‘n fantasie wêreld waar die kind sy ervaring van die “grootmenswêreld” uitleef. dorpie   

 

 

dorpie 2