Laerskool Bakenkop is 'n publieke Kwantiel 5 skool en daarom is skoolgeld verpligtend om te betaal. Die skoolgeld vir 2026 was vasgestel op die Algemene Ouervergadering van 5 November 2025.
Druk hier om die skoolgeld van 2026 te sien
Die bankbesonderhede is soos volg:
Laerskool Bakenkop
ABSA
Rek no 3260 150 366
Verwysings nommer is altyd die FAMILIE KODE met die rede vir betaling bv skoolgeld/naskool/toer.
