Elke jaar word daar 'n beroepedag vir die Gr 7 leerders gehou. Sprekers vanuit verskillende werksoorde word gevra om met die Gr 7 leerders te kom gesels om sodoende vir die leerders 'n idée te gee wat hy of sy eendag as beroep wil kies. Die leerders kan ook op die dag aantrek volgens dit wat hy/sy eendag as beroep wil kies. Ons hoef nie bekommerd te wees oor ons Bakies as ons na hulle kleredrag kyk nie! Almal gaan 'n goeie beroep hê.