Ons Jnr Revue wen die Super 8 in 2019.
Hou jy dalk van sing? Wat van dans? By ons Revues kan jy altwee doen. Die Jnr Revue bestaan uit Gr 1 - 4 leerders en ons Senior Revue uit Graad 5 -7 leerders. Voordat jy in die groep kan wees moet jy eers 'n oudisie doen. Jy hoef nie professioneel te kan sing of dans nie jy moet dit net kan geniet!
Oefeninge vind plaas op Maandae en Woensdae vir albei groepe.
Ons tree op by die Super 8, Kaleidoscope, SA Championships, Kunstfeeste, Tswane Youth Arts festivals.
DR TERTIUS JOKER VAN BINNELANDERS WAS EEN VAN ONS EERTE LEDE VAN ONS SENIOR REVUE IN 1999. Toe het hulle bekend gestaan as die Bakiejollers.
.
"