Ons begin in 2019 vir die eerste keer aan Gholf liga deel te neem vir Gr 7 leerders. In 2020 sal ons meer spanne inskryf as daar spelers is. Ons neem ook deel aan die Super 8 Gholf. Daar word ook Playgolf aangebied op ons velde deur Paul Neethling. Vir navrae oor die playgholf kontak Paul by 081 494 8922.
.