NASKOOL INLIGTING
Die naskool van Laerskool Bakenkop het in Aug 2020 ontbind a.g.v Covid. Tans is alle leerders by naskole in ons omgewing geplaas. Kontak gerus een van die naskole in ons omgewing vir navrae. Indien 'n naskool op die naskool lys wil verskyn kontak Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..