Ons groet ons 2 bussies wat ons in 2015 aangekoop het en ons Bakies veilig geneem het waar hulle moet wees en vervang dit met 2 moderne 16 sitplek bussies en 'n 23 sitplek bussie. Pasop vir die Bakie Uber's op die pad. Toet gerus as jy ons op die pad sien want ons is verseker op die pad om ons leerders te bemagtig vir die grootmenswêreld.