'n Skool kan nie funksioneer sonder die ondersteuning van 'n goeie Beheerliggaam nie. Laerskool Bakenkop is trots op al sy lede wat dien op die raad. Die nuwe Beheerliggaam vir 2024-2027 is verkies op 6 Maart 2024. Baie geluk en sterkte met julle taak om Laerskool Bakenkop se belange eerste te stel bo julle eie werk.
Druk hier om die Beheerliggam van 2024- 2027 se name en portefeuljes te sien
Die Beheerliggaam