Laerskool Bakenkop is baie trots op hulle bekwame en opgeleide personeel op alle terreine. Hulle doen hulle werk met passie, trots en ywer! Elke leerder is vir hulle spesiaal.
Druk die skakel om die personeellys vir 2022 te sien.
Ons het maklikste die mooiste personeel in die land. Kyk vir jouself