• 012 653 4187
  • admin@laerskoolbakenkop.co.za

  • TUISBLAD
    • HOEKOM LAERSKOOL BAKENKOP?
    • GESKIEDENIS
    • PERSONEEL 2026
    • NUWE INSKRYWINGS
    • LEIERIDENTIFISERING - ARTIKEL
      • LEIERS 2025
    • BAKIES - SKOOL MET DIE BESTE GEES
    • ONS LEERDERS
    • BEHEERLIGGAAM
    • SKOOLGELDE EN BANKBESONDERHEDE
    • VISIE, MISSIE EN SKOOLLIED
    • BLITZI BOETIEK
    • MANNA KOMBUIS
  • ALGEMEEN
    • ONS KWEEK GELUKKIGE KINDERS
    • KWARTAAL PROGRAM
    • MERIETES
    • DISSIPLINE STELSEL - OORTREDINGS
    • NASKOOL
    • D6 CONNECT
    • BLITZIES - ONS GELUKBRINGERS
      • HULLE IS HIER
    • ONNIE BEDERWE
    • OUERS
      • GRAAD VERTEENWOORDIGERS
    • ONS NUWE SKOOLBUSSIES
    • TOP 10 SKOLE UITSENDING
    • BUITE AKTIWITEITE WAT BY SKOOL AANGEBIED WORD
    • ADVERTERING OPSIES
  • AKADEMIES
    • GR RR - ONS BEKKIGE BITZI'S
    • GRAAD R
      • ALGEMEEN
      • ONS DORPIE
      • GR R TERREIN
      • Gr R ATLETIEKDAE
      • ONS GR R KLASKAMERS
      • GR R PUTT PUTT BAAN
      • GR R KOEKEDOOR DAG
      • GR R ROBOT - NOG 'N EERSTE
    • AKADEMIESE INLIGTINGSAANDE
    • AKADEMIESE PRYSUITDELINGS
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 1 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 2 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 3 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 4 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 5 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 6 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 7 2024
    • KLUB 80'S
    • LEESSENTRUM
    • ONS UNIEKE TRAPPE
    • GRONDSLAG FASE
      • GRAAD 1 - 3
        • PROSPEKTUS
    • INTERMEDIÊREFASE EN SENIORFASE INLIGTING
      • TOP 10 AKADEMIE
      • BEROEPE DAG GR 7
    • STUDIERIGLYNE
    • OPVOEDKUNDIGE TOERE
    • OPVOEDKUNDIGE UITSTAPPIES
    • MEDIA SENTRUM
    • ROBOTIKA
  • SPORT
    • ATLETIEK
      • INLIGTING
    • RUGBY
      • RUGBY INFORMASIE
      • BULLETJIE-RUGBY
    • NETBAL
      • NETBAL INFORMASIE
    • TENNIS
    • KRIEKET & TITANS KRIEKET
    • HOKKIE
    • LANDLOOP
    • BOOGSKIET
    • FIETSRY
    • JUKSKEI
    • SKAAK
    • GHOLF
  • KULTUUR
    • KORE
    • REVUES
    • REDENAARS
    • GROEPSREDENAARS
    • LIGTE LIEDJIES
    • TONEELGROEP
    • NOTEPRET
    • KULTUUR
    • MASSADEELNAME
    • VOORTREKKERS
  • SOSIAAL
    • BAKIES SE JAARLIKSE TEMAS
    • BAKIES FOTORAAM!
    • LENTE TRAP/DRAF/STAP DAG 2020
    • GHOLFDAE BY BAKIES
    • GESINSAKTIWITEITE
    • GRAADBRAAI MET OUERS
    • OUER GEBEDSGROEP
    • CSV VIR LEERDERS
    • SEëNDIENSTE
    • NETBAL JUFFVROUENS VS MAMMAS
    • LIEFDADIGHEIDS PROJEKTE
    • KUNSTENAARS KUIER BY BAKIES
    • ONS HET PRET
      • BOKKE BIG BRAG 2019
      • LEKKER DINGE BY BAKIES
    • MNR & MEJ BAKIE - ARTIKEL
    • ONNIEKONSERT
    • SNOEPWINKEL - DIE BILLIKE BLITZ
  • KONTAK ONS
    • KANTOOR
    • BEMARKER
    • DIE HOOF
    • FINANSIES
    • -----------------

SOSIAAL

ONS HET PRET

Ons kan nie net werk werk werk nie. Daar moet ook gespeel word en ons weet HOE! As daar 'n geleentheid is skep ons dit. 

Ons nuutste lekker aktiwiteit is ons KK&K dag. Ons begin met Kaskar dan Kermis en eindig met 'n Kekkel en Kraaibraai! Ons braai die sagste sappigste 728 hoenders op 'n spit van 100m lank! 

Ons doen graag die volgende elke ander jaar of soms sommer elke jaar!

Waterkaskenades, Pantoffeldag, Pleisterdag, Bandanadag, Loslitdag, Valentynsdag ,Potjiekosdag.

Waar is dit lekker? By Bakies is dit lekker!!!  

 

IMG 20190830 WA0184     

waterkaskenadeskermis kaskar   

fliek

BAKIES FOTORAAM!

Ons spog in 2019 met ons Bakie fotoraam waar enige iemand 'n foto kan kom neem in die #Superskool raam.  BETER BESTE BAKENKOP!

fotoraam

SEëNDIENSTE

Dit is 'n instelling by ons skool om aan die begin van 'n nuwe jaar 'n seëndiens te hou waar ons voorbidding doen vir ons skool, sy leerders, ouers, personeel en gemeenskap. Dankie Ds Hein Delport vir die spesiale boodskap vir 2020 wat so gepas is met ons Tema "Bakies droom groot". 

seen diens 3                                                                                     seendiens

             

LIEFDADIGHEIDSPROJEKTE

By Laerskool Bakenkop neem ons nie net van ons gemeenskap en borge nie maar glo ons om ook terug te ploeg in die gemeenskap en vir ons medemens. Elke jaar het ons ten minste 2 welsynsorganisasies waarby ons betrokke raak. Dit wissel van Pantoffeldag, Shavathon, Wetnose, Tekkie dag ens. In 2020 gaan ons weer blikkieskos en dierekos insamel.    

 Liefdadigheid

 

IMG-20160224-WA001

WETNOSE KOS INSAMELING

Ons 2de kwartaal liefdadigheidsprojek vir 2015 besluit ons om die diere vir wie ons so lief is te ondersteun. Ons samel weer 1.2 ton kos in en skenk dit aan Wetnose. Op die foto is een van Wetnose se oudste diere wat een van die dae na n versorgingseenheid toe moet gaan. Juf Mandi se Gr 2/3 klas samel die meeste kos in 'n vole 298kg.    

 

IMG 9265   IMG 9268    

 

IMG 9274

ONNIEKONSERT

Bakies het nie net slim onnies nie, maar hulle het ook baie talent op 'n verhoog. In Junie 2015 wys ons die leerders en ouers van ons skool wat ons kan doen. Elke graad moet 'n item lewer. Almal lewer 'n item, asook die Bestuurspan, die dames en mans doen afsonderlik ook 'n groep item, ons algemene werkers wys ons hulle hou nie net ons terrein skoon nie. Selfs ons dames in die kantoor verras met hulle "moves" op "Uptown Funk". 'n Konsert is nie 'n konsert sonder die "leeuloop" of die Flooze se "Hoezit my tjomma" nie. Dit was groot pret en almal het dit baie geniet. 

In 2020 wou ons groter gaan as in 2015 maar Covid het dit van ons beroof! Hou die spasie dop! Konsert sal ons hou!

Bakenkop Onnie Konsert 2015emailgroot 

    

ICE BUCKET CHALLENGE 2014

So is die personeel uitgedaag deur 'n Graad 5 leerder om ook deel te neem aan die Ice Bucket Challenge. 10 Personeel lede vat die kans en laat toe dat ander personeellede ons papnat gooi voor al die leerders. Dit was koud, maar baie pret!  

IMG 1226    IMG 1240    IMG 1269      IMG 1241     IMG 1244       

POTJIEKOS EN KERMIS

Potjiekos, potjiekos, lekker lekker lekker lekker Potjiekos.... so sing Anton Goosen en hy het dit seker hier in Bakieland gesien. Ons doen dit weer op 17 Maart 2016 sommer saam met ons hoof, Mnr Willie Fourie, se verjaarsdag en gooi vir ekstra pret 'n Kermis by! Nooit 'n vervelige oomblik by Bakies nie!  

    

   IMG 5383       IMG-20160318-WA002     IMG 5372   IMG 5264   IMG 5306

FEED A CHILD

Ons eerste liefdadigheidsprojek vir 2015 is "feed a Child". Danica Ackermann, een van ons leiers neem die leiding met die projek. Ons samel 1.2 ton klere in vir die projek. 

IMG 7650    IMG 7660

BLIKKIESPROJEK

In 2013 raak ons deel van Bosveldstereo 107.5fm se Blikkiesfees en samel 3331 blikkies kos in vir minder bevooregte mense in. Ons hoofseun en hoofdogter gesels op die radiostasie oor ons deelname. In 2014 daag ons onsself uit om meer as 3 331 in te samel en dit is toe baie maklik. Met 'n volle 5 002 blikkies later kon Bosveldsterio baie minderbevoorregte gesinne van kos voorsien.  In 2016 is daar geen keer aan Bakies nie en ons samel 6427 blikkies in! Dankie Bakie ouers, dis julle wie se harte warm klop!  Luister na ons Bakie leerders wat gaan praat op Bosveld Stereo  107.5fm op 15 Junie 2016 om 08:00 

 

DSC 0256      DSC 0291    DSC 1656

 

DSC 1725    DSC 1752    

 

IMG 9184

Follow Us On Facebook

  • TUISBLAD
  • ALGEMEEN
  • AKADEMIES
  • SPORT
  • KULTUUR
  • SOSIAAL
  • KONTAK ONS
  • TUISBLAD
    • HOEKOM LAERSKOOL BAKENKOP?
    • GESKIEDENIS
    • PERSONEEL 2026
    • NUWE INSKRYWINGS
    • LEIERIDENTIFISERING - ARTIKEL
      • LEIERS 2025
    • BAKIES - SKOOL MET DIE BESTE GEES
    • ONS LEERDERS
    • BEHEERLIGGAAM
    • SKOOLGELDE EN BANKBESONDERHEDE
    • VISIE, MISSIE EN SKOOLLIED
    • BLITZI BOETIEK
    • MANNA KOMBUIS
  • ALGEMEEN
    • ONS KWEEK GELUKKIGE KINDERS
    • KWARTAAL PROGRAM
    • MERIETES
    • DISSIPLINE STELSEL - OORTREDINGS
    • NASKOOL
    • D6 CONNECT
    • BLITZIES - ONS GELUKBRINGERS
      • HULLE IS HIER
    • ONNIE BEDERWE
    • OUERS
      • GRAAD VERTEENWOORDIGERS
    • ONS NUWE SKOOLBUSSIES
    • TOP 10 SKOLE UITSENDING
    • BUITE AKTIWITEITE WAT BY SKOOL AANGEBIED WORD
    • ADVERTERING OPSIES
  • AKADEMIES
    • GR RR - ONS BEKKIGE BITZI'S
    • GRAAD R
      • ALGEMEEN
      • ONS DORPIE
      • GR R TERREIN
      • Gr R ATLETIEKDAE
      • ONS GR R KLASKAMERS
      • GR R PUTT PUTT BAAN
      • GR R KOEKEDOOR DAG
      • GR R ROBOT - NOG 'N EERSTE
    • AKADEMIESE INLIGTINGSAANDE
    • AKADEMIESE PRYSUITDELINGS
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 1 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 2 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 3 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 4 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 5 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 6 2024
      • AKADEMIESE PRESTEERDERS GR 7 2024
    • KLUB 80'S
    • LEESSENTRUM
    • ONS UNIEKE TRAPPE
    • GRONDSLAG FASE
      • GRAAD 1 - 3
        • PROSPEKTUS
    • INTERMEDIÊREFASE EN SENIORFASE INLIGTING
      • TOP 10 AKADEMIE
      • BEROEPE DAG GR 7
    • STUDIERIGLYNE
    • OPVOEDKUNDIGE TOERE
    • OPVOEDKUNDIGE UITSTAPPIES
    • MEDIA SENTRUM
    • ROBOTIKA
  • SPORT
    • ATLETIEK
      • INLIGTING
    • RUGBY
      • RUGBY INFORMASIE
      • BULLETJIE-RUGBY
    • NETBAL
      • NETBAL INFORMASIE
    • TENNIS
    • KRIEKET & TITANS KRIEKET
    • HOKKIE
    • LANDLOOP
    • BOOGSKIET
    • FIETSRY
    • JUKSKEI
    • SKAAK
    • GHOLF
  • KULTUUR
    • KORE
    • REVUES
    • REDENAARS
    • GROEPSREDENAARS
    • LIGTE LIEDJIES
    • TONEELGROEP
    • NOTEPRET
    • KULTUUR
    • MASSADEELNAME
    • VOORTREKKERS
  • SOSIAAL
    • BAKIES SE JAARLIKSE TEMAS
    • BAKIES FOTORAAM!
    • LENTE TRAP/DRAF/STAP DAG 2020
    • GHOLFDAE BY BAKIES
    • GESINSAKTIWITEITE
    • GRAADBRAAI MET OUERS
    • OUER GEBEDSGROEP
    • CSV VIR LEERDERS
    • SEëNDIENSTE
    • NETBAL JUFFVROUENS VS MAMMAS
    • LIEFDADIGHEIDS PROJEKTE
    • KUNSTENAARS KUIER BY BAKIES
    • ONS HET PRET
      • BOKKE BIG BRAG 2019
      • LEKKER DINGE BY BAKIES
    • MNR & MEJ BAKIE - ARTIKEL
    • ONNIEKONSERT
    • SNOEPWINKEL - DIE BILLIKE BLITZ
  • KONTAK ONS
    • KANTOOR
    • BEMARKER
    • DIE HOOF
    • FINANSIES
    • -----------------