Op die laaste wedstryd van die seisoen daag die mammas die juffrouens uit vir 'n netbal wedstryd. Dis elke jaar 'n taai stryd. Een jaar wen die mammas en die ander jaar die juffrouens! Alles in goeie Bakie gees. Waar is dit lekker??? Net by Bakies!