Op 11 September 2020 kom Ricus Nel en sy boerepompie ons vermaak tydens ons Kekkel en Kraaibraai! DAGBOEK DAGBOEK!
Ons is nie bang om groot te gaan in Bakieland nie. Ons nooi hulle almal. Die volgende kunstenaars het al hier op Bakiebodem kom sing:
Steve Hofmeyer , Juanita du Plessis, Bobby van Jaarsveld, Jakkie Louw, Liza Bronner, Karlien van Jaarsveld, DJ Ossewa en Snotkop.
.