facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

Rugby by Laerskool Bakenkop word met passie afgerig deur elke afrigter sodat ons spanne goed kan presteer. Liga wedstryde vind plaas van 0/9 af. Elke afrigter is gekwalifiseerd en word jaarliks gegradeer, sodat ons op hoogte is van alle reëls en regulasies. Afrigting geskied met respek. Rugby is op ons sportgebied ons trots, want hier speel ons soos trotse Bakies met alles wat ons kan gee. Ons neem ook deel aan die Super 8 reeks.  

0/9 -0/10 spanne het 'n Rugby kliniek aan in die April vakansie terwyl ons 0/11 en 0/13 seuns gaan toer na Jubaweni toe. Alles om ons voor te berei vir die ligawedstryde in die 2de kwartaal.

rugby 23 

Ons 0/

 

           

 

 

 

 


  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER