PROVINSIAAL

Ons is trots op ons leerders wat jaarliks Provinsiale en Nasionale kleure verwerf op verskillende sport en kultuur gebied. Van ons groot prestasies in 2014 is:

  • 3 seuns wat die SA span behaal in Binnenhuise Krieket,
  • 5 leerders ontvang Provinsiale kleure in Jukskei,
  • 1 seun behaal Cravenweek Bloubul rugbyspan 0/12
  • 2 dogters behaal die SA span in Landloop
  • 13 Gauteng Noord Gimnaste

Ons sien uit na al die 2015 prestasies.