facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

Ons ondersteun nie net mekaar in Bakieland nie maar ook ons Springbokke en ons bloed bly groen! So hou ons BIG BRAG BOK dae tydens die wêreldbeker in 2019. Ons wys ons gees teen die Heining van Hendrik Verwoerd en die hele Centurion gemeenskap is saam met ons opgewonde! Ons Bakie ondersteuning het verseker gehelp dat ons die beker huis toe gebring het! TROTSE BAKIE BOK ONDERSTEUNERS VIR EWIG!

 

DSC 0756   bok     

 bok 2

      

     


  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER