facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

In 2014 neem ons skool deel aan die radiostasie - GROOT FM 90.5, Beeld en Attooh se skole kompetisie waar hulle die laer en hoërskool soek wat die beste gees in Pretoria het. Ons stap weg met die Titel as SKOOL MET DIE BESTE GEES IN 2014!

Op  31 Aug 2018 besluit ons dis weer tyd! Ons tema is Bakies is Kampioenne en leerders en ouers lyk soos regte kampioen boksers. Ons Blitzi Oom, Pieter Koen word met 'n helikopter afgelaai! Jakkie Louw wat spesiaal vir ons die liedjie "Wars die skool met die beste gees" opgeneem het kom kuier ook vir ons en die 2 sorg vir groot vermaak! Ons het nie weer gewen nie maar soos om deel te geneem het was lekker en omdat ons dit geniet het die lekkerste!  Vir die Bakie gemeenskap bly ons die skool met die beste gees!

  gfm 1                     collage web


  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER