Ons nuwe snoepie DIE BILLIKE BLITZ se naam sê presies wat dit is. Lekker billike pryse vir heerlike kos. Ons doen ook aanlyn kosbestellings wat dit geriefliker maak vir ouers om reeds die vorige dag vir jou kind kos te bestel en sodoende lang toue te vermy..
Vir navrae kontak Liezl by 072 227 4040 of e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.