Bakies het nie net slim kinders nie. Ons spog ook met mooi kinders. Elke jaar het ons 'n Mnr en Mej Bakie model kompetisie. Die kompetisie is nie gemik op net skoonheid nie en is ons Gala aand met 60 finaliste gemaklik aangetrek. IOns het 3 kategorieë waaraan die leerders deelneeem en kroon ons die volgende:
Mnr en Mej Bakie Tiny (Gr 1 - 2)
Mnr en Mej Bakie Petite (Gr 3 - 5)
Mnr en Mej Bakie Senior (Gr 6 - 7)
Elke kategorie het ook 'n Mnr en Mej Persoonlikheid.
In 2020 laat ons nie toe dat Covid dit van ons steel nie. Ons hou 'n aanlyn Mnr en Mej Bakie! Enige leerder is 'n finalis. Al wat jy moet doen is om 'n video te maak waarin jy uitbeeld "celebrating life" en kies vir jou 'n "Catwalk" waar jy vir ons wys hoe oulik jy kan loop. Proffesionele beoordelaars het nogsteeds elke video beoordeel en so het ons 'n Mnr en Mej Bakie Covid 19 wenners in die verskillende kategorieë!
Kliek hier om die wenners se name te sien.