“In ons strewe om beter modelle te skep, sal die omgekeerde klaskamer, selfgerigte leer en die onderwyser as fasiliteerder en mentor belangriker word. My boodskap aan onderwysers? Onderwysers, julle is onmisbaar! Ek haal aan:
Aan jou dade grens ’n ewigheid …”
– So sê Daan Potgieter, hoof- uitvoerende beampte van die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON) en ‘n gesoute onderwyskundige.
Die pandemie het ons as Bakies geleer om anders te dink. Vir elke uitdaging was ons gereed om te doen wat ons moet doen! 'n Paar videos sal ons herrinner hoe ons Bakies in die tyd saamgestaan het! Maak 'n lekker koppie koffie en kyk na elkeen. Dis beter as 'n fliek ! Leon van Nierop sou ons 10/10 gee.
https://www.youtube.com/watch?v=HDH5pq6Nr2s - Hoekom moet jy n masker dra!
https://www.youtube.com/watch?v=RzUmes9r9qE&t=57s - Operasie skoonmaak voor die leerders begin terugkeer
https://www.youtube.com/watch?v=byk1hCMhf18&t=10s - Gr 7 leerders keer terug skool toe vir die eerste keer.
https://www.youtube.com/watch?v=vp4J8DR0rgE&t=63s Ons Gr R leerders keer terug vir die eerste keer!
https://www.youtube.com/watch?v=KV9IQQNTzJE - Gr 4 -6 leerders keer terug keer vir die eerste keer!
https://www.youtube.com/watch?v=k_yH3j1aFAc - Gr 1 leerders keer terug keer vir die eerste keer!