facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

By watter ander Gr R kampus gaan jy nog 'n regte egte robot kry om die leerders padveiligheid te leer! Net in Bakieland. In 2017 is ons bevoorreg om 'n robot geskenk te kry. So leer die leerders speel speel hoe padveiligheid werk, wanneer om te ry en wanneer om te stop . Gelukkig was daar nog nooit 'n kop aan kop botsing nie want ons het mos versigtige, ordentlike bestuurders! 

robot 1       robot

In die eerste week van die nuwe jaar hou ons 'n Akademiese inligtingsaand vir alle grade sodat ouers deeglik ingelig is van wat op Akademiese gebied plaasvind en wat verwag word. Die inligtingstukke is op ons kommunikeerder te sien vir ons ouers.  

       akad    akadd

Baie geluk aan die leerders wat op Akademiese gebied 'n sertifikaat en/of trofee ontvang het vir jou harde werk in 2017.  Hieronder is ons uitsonderlike presteerders wat trofees ontvang het. 'n Besonderse geluk aan Stefan Theron wat amper met al die trofees weggestap het.  Julle fondasie is uitstekend gelê hierin Bakieland! Gaan maak ons trots by die hoërskole.

Stephan

 

7dux7algem k     7beste le  7best pres ina   7ere7klere   7sport  7sytse7VAK    7veel       7veel kult

Baie geluk aan die leerders wat op Akademiese gebied 'n sertifikaat en/of trofee ontvang het vir jou harde werk in 2017.  Hieronder is ons uitsonderlike presteerders wat trofees ontvang het. 

6alg    6beste prest    6erek  6kayl     6klere    6leandri

6Leser         6moni

Baie geluk aan die leerders wat op Akademiese gebied 'n sertifikaat en/of trofee ontvang het vir jou harde werk in 2017.  Hieronder is ons uitsonderlike presteerders wat trofees ontvang het. 

5aka kleure     5akad pres    5algem    5Andre    5elri     5mieke

Baie geluk aan die leerders wat op Akademiese gebied 'n sertifikaat en/of trofee ontvang het vir jou harde werk in 2017.  Hieronder is ons uitsonderlike presteerders wat trofees ontvang het. 

4akad kleure         4akad pres      4algem ken       4Beste leser   4Hanna      4jizelle

Baie geluk aan die leerders wat op Akademiese gebied 'n sertifikaat en/of trofee ontvang het vir jou harde werk in 2017.  Hieronder is ons uitsonderlike presteerders wat trofees ontvang het. 

3afr    3alg   3eng     3wisk   3leser

Baie geluk aan die leerders wat op Akademiese gebied 'n sertifikaat en/of trofee ontvang het vir jou harde werk in 2017.  Hieronder is ons uitsonderlike presteerders wat trofees ontvang het. 

2afr    2alg   2eng     2leser    2wisk

 Baie geluk aan die leerders wat op Akademiese gebied 'n sertifikaat en/of trofee ontvang het vir jou harde werk in 2017.  Hieronder is ons uitsonderlike presteerders wat trofees ontvang het. 

 

1 afri      1 eng     1 wisk                1 alge     1 leser

Ons spog maklik met die mooiste Gr R terrein. Let asb daarop dat ons Gr R terrein op ons skool se gronde is en nie op die hoek van Theuns van Niekerk en Hendrik Verwoerdstraat nie.  

 

Gr R      Gr R 9    G R 6 Gr R Gras        Gr R 1        IMG 9029

  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER
TONEELGROEP
toneewebNog 'n eerste by Bakies! Ons begin 'n Toneelgroep in 2018 o.l.v. Mnr Munnik vd Merwe. Ons eerste kompetisie is op 27 Julie by die Eldofees met ons "familie drama"! Ons behaal 'n 3de plek vir...
Lees verder...
GROEPSREDENAARS
Gr 4 ChristineIn 2018 begin ons met groepsredenaars. Sommer vroeg al wys die Gr 4 - 6 groepe hulle staal en behaal 2 A simbole en een A+ simbool by Oppi Tong af radikale redenaars in Julie 2018. Hou die spasie...
Lees verder...
GR R ROBOT - NOG 'N EERSTE
robot 1By watter ander Gr R kampus gaan jy nog 'n regte egte robot kry om die leerders padveiligheid te leer! Net in Bakieland. In 2017 is ons bevoorreg om 'n robot geskenk te kry. So leer die leerders...
Lees verder...
GR R PUTT PUTT BAAN
IMG 5939Daar is nie nog so 'n cool plek om by te wees soos by Gr R in Bakieland nie! Ons het ook in Junie 2015 ons eie putt putt baan vir die Gr R leerders gebou! Dit bevorder natuurlik groot en klein...
Lees verder...
GESINSAKTIWITEITE
KOERANT 2Groot sukses word behaal met ouer en kind aktiwiteite. Daar is Pa-en seun oorslaap aande en Ma en dogter kuiers. Aandag word geskenk aan Pa en Seun verhouding wat deurlopend geoefen word deur...
Lees verder...
HULLE IS HIER
DSC 0930Bakies het sy eie 2 gelukbringers…Blitzi. Blitzi is van die planeet Bakelonia. Blitzi is nie 'n seuntjie of 'n dogtertjie nie maar sommer net 'n Besige Bakie Blitzi. Blitzi is orals te sien in...
Lees verder...
PERSONEEL 2018
Kliek hier om die personeel van 2018 te sien. UITVOERENDE BESTUURSPAN 2018 Mnr Willie Fourie Hoof Mnr Chris Henrico Mev Marika van Wyk Mev Sharon du Plessis Mev Ilse Grobbelaar Mev Liezl Walters...
Lees verder...
SKOOLGELDE EN BANKBESONDERHEDE
Die skoolgelde vir 2018 is vasgestel op die Algemene Ouervergadering op 18 September 2017. Druk hier om die skoolfooie en naskoolgelde vir 2018 te sien. Die bankbesonderhede is soos volg:...
Lees verder...
HOEKOM LAERSKOOL BAKENKOP?
'n Dinamiese gebalanseerde Afrikaanse skool met +-1150 leerders. Ons is kindgedrewe. Hier kry elke kind ‘n geleentheid om deel te neem. Hoë vlak akademie. Ons fokus nie net op die toppresteerders...
Lees verder...