Geen skool kan suksesvol wees sonder borge nie. Ons is baie bevoorreg en dankbaar vir ons groot borge in 2016.Ondersteun gerus die maatskappye se produkte. Indien u wil betrokke raak by enige tipe borgskap vir 2017 epos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. Geen borg is te klein vir ons skool nie.