facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

 

Hulle praat ons van ons kop af, in die klas, op die stoepe, tydens pouses, maar ons hou van ons Babbelbekkies. Ons redenaars is hoog op ons lys van kultuur aktiwiteite en ons praat net so goed in Engels as in Afrikaans.  Ons neem ook deel aan die Super 8 reeks en in 2018 behaal ons 'n 1st, 2de en 3de plekke op indivuduele vlak en is algeheel 2de! Monica Swart behaal 'n 2de plek in die Nasionale kompetisie van Oppi Tong af in 2017.  Wian Swart, Monica Swart en Mi-Jeanne Botha dring deur na die Nationale finale van die Oppi Tong af in  2018. Mi- Jeanne en Marine Botha dring deur na die Semi Finale van die ATKV redenaars in 2018. Mi-Jeanne dring verder deur na die Nasionale rondte van die ATKV en is ook die enigste Gr 1 leerder wat gaan deelneem teen die Gr 2 - 3 redenaars. Ons het ook die video van Mi-Jeanne gedeel op Facebook waar sy oor miere redeneer. Haar video is reeds deur 99 707 mense gesien en 821 keer geshare! Ons is trots op die gladdebekkie!

ONS AFR REDENAARS WENNERS IN ELKE GRAAD IN 2018

wenners

 

ONS ENG REDENAARS WENNERS IN ELKE GRAAD IN 2018

Eng wenners

     

MI-JEANNE BOTHA ONS GLADDE  BEKKIE IN GR 1

 B1 4 1911

 

  

                                                  


  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER
PA EN SEUN TENT AAND - 9 NOV 2018
webVoor die jaar einde toe staan was dit nodig dat Pa en sy seun (of oupa of oom saam 'n Bakie seun) tyd spandeer sonder vrouens wat kekkel in hulle ore! Die beste manier om dit te doen is 'n...
Lees verder...
GR 7 KERKDIENS 2018
downloadDownload Name Play Track 1
TONEELGROEP
toneewebNog 'n eerste by Bakies! Ons begin 'n Toneelgroep in 2018 o.l.v. Mnr Munnik vd Merwe. Ons eerste kompetisie is op 27 Julie by die Eldofees met ons "familie drama"! Ons behaal 'n 3de plek vir...
Lees verder...
GR R PUTT PUTT BAAN
IMG 5939Daar is nie nog so 'n cool plek om by te wees soos by Gr R in Bakieland nie! Ons het ook in Junie 2015 ons eie putt putt baan vir die Gr R leerders gebou! Dit bevorder natuurlik groot en klein...
Lees verder...
GESINSAKTIWITEITE
KOERANT 2Groot sukses word behaal met ouer en kind aktiwiteite. Daar is Pa-en seun oorslaap aande en Ma en dogter kuiers. Aandag word geskenk aan Pa en Seun verhouding wat deurlopend geoefen word deur...
Lees verder...
HULLE IS HIER
DSC 0930Bakies het sy eie 2 gelukbringers…Blitzi. Blitzi is van die planeet Bakelonia. Blitzi is nie 'n seuntjie of 'n dogtertjie nie maar sommer net 'n Besige Bakie Blitzi. Blitzi is orals te sien in...
Lees verder...
PERSONEEL 2019
UITVOERENDE BESTUURSPAN 2019 Mnr Willie Fourie Hoof Mnr Disney Evans Mev Marika van Wyk Mev Sharon du Plessis Mev Ilse Grobbelaar Mnr Marnus Putter Mev Liezl Walters van Jaarsveld Mev Izett...
Lees verder...
SKOOLGELDE EN BANKBESONDERHEDE
Die skool en naskoolgeld vir 2019 was vasgestel op die Algemene Ouervergadering van 17 Oktober 2018. Druk hier om die skoolfooie en naskoolgelde vir 2019 te sien. Die bankbesonderhede is soos...
Lees verder...
HOEKOM LAERSKOOL BAKENKOP?
'n Dinamiese gebalanseerde Afrikaanse skool met +-1150 leerders. Ons is kindgedrewe. Hier kry elke kind ‘n geleentheid om deel te neem. Hoë vlak akademie. Ons fokus nie net op die toppresteerders...
Lees verder...