ONS 0/10 DOGTERS EINDIG 3DE IN DIE SUPER 8 REEKS VIR 2017
Hokkie word vir seuns en dogters aangebied in die derde kwartaal vanaf 0/10 tot 0/13. 2 Seuns het in 2014 GN kleure verwerf. Tony Abrahams en Mia van Rooyen is ingesluit die Gauteng Noord groep vir 2017. Mini Hokkie is vir dogters vanaf Gr 1 - 3 en feestoernooie word op Saterdae gespeel. Die 0/11 en 0/13 dogters toer in Julie maande.
MIA VAN ROOYEN EN TONY ABRAHAMS ONS GAUTENG NOORD SPELERS VIR 2017