BOOGSKIET

               

Boogskiet is 'n nuwe sportsoort by Laerskool Bakenkop vanaf 2014 vir leerders vanaf Gr.3. In 2019 het ons 4 leerders wat Gauteng Noord klere verwerf.     

Uitslae net in Februarie - Maart 2020

15 Febr – LS/HS Raslouw

  • Marizelle van Onselen = Tweede Plek vir Junior Dogters

22 Febr – LS/HS Raslouw

  • Marizelle van Onselen = Tweede Plek vir Junior Dogters
  • Handre Coetzee = Twee Plek Junior Seuns

6 Maart – HS Eldoraigne NIGHTSHOOT

  • LS Bakenkop = Twee plek Junior spanne
  • Marizelle van Onselen = Derde Plek vir Junior Dogters
  • Handre Coetzee = Derde Plek Junior Seuns

14 Maart – Rock Falls Ranch, Erasmia

  • Marizelle van Onselen = Derde Plek vir Junior Dogters

Boogskiet oef vind op Maande plaas en kompetisies geskied op Saterdae.

Boogskiet oef vind op Maande plaas en kompetisies geskied op Saterdae.

 

 

 

 IMG 20180204 WA0018             IMG 20180204 WA0019       10250221 10203027265916604 5327194408672984894 n