facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

Bakies doen dit vir 'n derde keer!!! Jason Schikerling het die 3de leerder geword by Bakies wat die 1st plek inneem van die Idols sang kompetisie .Die vorige 2 wenners het dit by die Dros gewen. Renier Joubert  Chenell Grimsell.   

Leerders word aan die einde van Graad 3 gekeur om aan die aktiwiteit deel te neem. Die gekeurde leerders neem dan deel aan die kunswedstryde soos Kraalkunstefees, Eistedfodd, Artistikulta en ander "Idols" kompetisies. Die kinders sing met 'n "backtrack".

In 2019 verwerf die 16 Ligte Liedjie leerders 14 A++, 12 A+ en 3 A's. 4 Leerders dring deur na die finale van die Spur se Jong Sterre sang kompetisie by Thunder Ridge Spur in 2019.  Daar wen Corlize Steyn die afdeling van Gr 4 - 5. By die Kiowa Spur se jong sterre kompetisie wen Corlize Steyn ook die kompetisie en Mieke van Rensburg is 3de. 

Van die sukses stories wat al bereik is:

2 leerders wen die Dros @ Idols kompetisies

Een oud leerder was al in Supersterre se top 10 

2 Dogters is vir die 2de jaar gekies om SA te gaan verteenwoordig oorsee met die South African National Talent Championship. 

7 Dogters dring deur na die nationale rondte van die South African National Talent Championship.

Ons het die wenner by die junior afdeling van Sing 4 Schools en die naaswenner in die senior afdeling

Verskeie kategorie wenners by die kunstefeeste. 

'n Oud Bakie speel die hoofrol in die 2015 SA Musical " Once Upon a Song"

A+ en A++ by die kunstefeeste.

Liezl van Shine 4 was 'n oud ligte liedjie leerder. 

ligte liedjies

     

 

     


  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER
BUITE AKTIWITEITE WAT BY SKOOL AANGEBIED WORD
A Wiskunde klasse Al die aktiwiteite word buitemuurs aangebied by Laerskool Bakenkop en word 'n maandelikse fooi daarvoor gevra. Kontak die persoon direk vir enige navrae.
ONS HET PRET
IMG 20190830 WA0184Ons kan nie net werk werk werk nie. Daar moet ook gespeel word en ons weet HOE! As daar 'n geleentheid is skep ons dit. Ons nuutste lekker aktiwiteit is ons KK&K dag. Ons begin met Kaskar dan...
Lees verder...
BAKIES FOTORAAM!
fotoraamOns spog in 2019 met ons Bakie fotoraam waar enige iemand 'n foto kan kom neem in die #Superskool raam. BETER BESTE BAKENKOP!
GR R PUTT PUTT BAAN
IMG 5939Daar is nie nog so 'n cool plek om by te wees soos by Gr R in Bakieland nie! Ons het ook in Junie 2015 ons eie putt putt baan vir die Gr R leerders gebou! Dit bevorder natuurlik groot en klein...
Lees verder...
GESINSAKTIWITEITE
ma dogter potGroot sukses word behaal met ouer en kind aktiwiteite. Aandag word geskenk aan Pa en Seun verhouding wat deurlopend geoefen word deur aktiwiteite wat saam deur Pa en seun voltooi word. Op hierdie...
Lees verder...
HULLE IS HIER
PhotoCollage 20190703 152622355Bakies het sy eie 2 gelukbringers…Die Blitzi's. Blitzi is van die planeet Bakelonia. 'n Blitzi is nie 'n seuntjie of 'n dogtertjie nie maar sommer net 'n Besige Bakie Blitzi. Die Blitzi's is orals...
Lees verder...
PERSONEEL 2020
Laerskool Bakenkop is baie trots op hulle bekwame en opgeleide personeel op alle terreine. Hulle doen hulle werk met passie, trots en ywer! Elke leerder is vir hulle spesiaal. Kliek hier vir die...
Lees verder...
SKOOLGELDE EN BANKBESONDERHEDE
Die skool en naskoolgeld vir 2020 was vasgestel op die Algemene Ouervergadering van 16 Oktober 2019. Druk hier om die skoolfooie en naskoolgelde vir 2020 te sien. Die bankbesonderhede is soos...
Lees verder...
GR 7 KERKDIENS 2018
Download Name Play Track 1