facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

 

Stefan Otte word ingelsuit in die Gauteng Noordspan vir 80m seuns o/10 in 2018 asook in 2019 vir 70m Hekkies. Hy neem deel aan SA's en behaal 'n 4de plek! 

 

Atletiek by Bakies staan vir geen ander skool terug nie. Vir die afgelope 2 jaar het ons 3 atlete wat deurdring na die Gauteng Noord kampioenskappe toe en 1 dogter wat vir die 2de jaar in 'n ry deurgaan Suid Afrikaanse Kampioenskappe toe. Op Distriksvlak neem ons ongeveer 25 atlete saam om deel te neem.

Ons Meriete aand is 'n bewys van ons uistekende atlete wat ons oplewer.  

Ons gee erkenning vir die beste Presteerder in elke item en wys ook die Victor en Victrix Ludorum aan. Baie geluk aan Handré Coetzee en Nianri Botha wat die Victor en Vicrtrix Ludorum is vir 2018/2019. 4 Atlete word in Jan 2019 genooi na die Top 10 Prestige byeenkoms toe omdat hulle op die Top 10 ranglys van al die Pretoria Skole is vir hulle onderskeie items. Dis voorwaar 'n groot prestasie! 

Ons Victor en Victrux Ludoum vir 2018/2019

IMG 1299     

Ons 4 atlete wat genooi is na die Top 10 Prestige byeenkoms in 2019

IMG 1580   

 

Stefan Otte ons vinnige blitsige naelloper en hekkie atleet.

Stefan SAs toe 

   PhotoCollage 20190703 210432738

 

     

 

                

 


  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER
PA EN SEUN TENT AAND - 9 NOV 2018
webVoor die jaar einde toe staan was dit nodig dat Pa en sy seun (of oupa of oom saam 'n Bakie seun) tyd spandeer sonder vrouens wat kekkel in hulle ore! Die beste manier om dit te doen is 'n...
Lees verder...
GR 7 KERKDIENS 2018
downloadDownload Name Play Track 1
TONEELGROEP
toneewebNog 'n eerste by Bakies! Ons begin 'n Toneelgroep in 2018 o.l.v. Mnr Munnik vd Merwe. Ons eerste kompetisie is op 27 Julie by die Eldofees met ons "familie drama"! Ons behaal 'n 3de plek vir...
Lees verder...
GR R PUTT PUTT BAAN
IMG 5939Daar is nie nog so 'n cool plek om by te wees soos by Gr R in Bakieland nie! Ons het ook in Junie 2015 ons eie putt putt baan vir die Gr R leerders gebou! Dit bevorder natuurlik groot en klein...
Lees verder...
GESINSAKTIWITEITE
KOERANT 2Groot sukses word behaal met ouer en kind aktiwiteite. Daar is Pa-en seun oorslaap aande en Ma en dogter kuiers. Aandag word geskenk aan Pa en Seun verhouding wat deurlopend geoefen word deur...
Lees verder...
HULLE IS HIER
PhotoCollage 20190703 152622355Bakies het sy eie 2 gelukbringers…Die Blitzi's. Blitzi is van die planeet Bakelonia. 'n Blitzi is nie 'n seuntjie of 'n dogtertjie nie maar sommer net 'n Besige Bakie Blitzi. Die Blitzi's is orals...
Lees verder...
PERSONEEL 2019
UITVOERENDE BESTUURSPAN 2019 Mnr Willie Fourie Hoof Mnr Disney Evans Mev Marika van Wyk Mev Sharon du Plessis Mev Ilse Grobbelaar Mnr Marnus Putter Mev Liezl Walters van Jaarsveld Mev Izett...
Lees verder...
SKOOLGELDE EN BANKBESONDERHEDE
Die skool en naskoolgeld vir 2019 was vasgestel op die Algemene Ouervergadering van 17 Oktober 2018. Druk hier om die skoolfooie en naskoolgelde vir 2019 te sien. Die bankbesonderhede is soos...
Lees verder...
HOEKOM LAERSKOOL BAKENKOP?
'n Dinamiese gebalanseerde Afrikaanse skool met +-1150 leerders. Ons is kindgedrewe. Hier kry elke kind ‘n geleentheid om deel te neem. Hoë vlak akademie. Ons fokus nie net op die toppresteerders...
Lees verder...