facebook-iconlinkedin-icontwitter-iconyoutube-icon

Ons lê die fondasie reg by Bakies en gee vir die Hoërskole leerders wat ons trots maak.

OUD BAKIE PRESTASIES - (net prestasies by ons 2 voedingshoërskole word genoem en waarvan ons kennis dra)

2010 se Hoofmeisie van H/S Eldoraigne was Bakenkop se Hoofmeisie in 2005 
2011 se Hoofmeisie van H/S Eldoraigne was Bakenkop se Hoofmeisie in 2006

2013 se Hoofmeisie van H/S Eldoraigne was Bakenkop se onderhoofmeisie in in 2008.

2013 se Onderhoofmeisie in H/S Swartkop was Bakenkop se hoofmeisie in 2008.

2013 se Onderhoofseun in H/S Zwartkop was 'n Bakie in 2008. 

2014 se se Onderhoofseun van kultuur by H/S Eldoraigne  was 'n Bakie in 2009.

2018 se Hoofmeisie in H/S Swartkop was Bakenkop se hoofmeisie in 2013.

9 oud Bakies is leiers by H/S Zwartkop en H/S Eldoraigne vir 2015.

Renier Joubert, wat in Bakenkop was tot 2007 behaal die Top 10 in Supersterre. Hy word ook gekies vir The Voice in 2019 onder die naam Mathew Rei Hy was ook te sien in Villa Rosa. 

Michael Muller, die beste presteerder tydens die Matriek uitslae 2010 in Gauteng, was ons onderhoofseun en Dux leerder in 2005. 

Slegs 2 leerders by HS Zwartop behaal 9 onderskeidings in Matriek 2014, een is 'n oud Bakie, Magderie Burgers

Jacques Bam, doud Bakie wat die Dux leerling was in 2009 het nou sy eie klerereeks by Mr Price.  Hy behaal 5 onderskeidings in matrieks 

Natasha Joubert,oud Bakie in 2010, word o.a. gekies as Miss Teen Queen of South Africa

Chenell Grimsell, oud Bakie in 2010, sing in New York in 2013 en behaal 'n vierde plek.  Sy speel ook die hoofrol in die nuwe SA Muscial, "Once Upon a Song in 2015.

Divan Henning, Hoofseun in 2010, speel vir die Cravenweek in 2010 asook in 2013 en 2015. Hy word vir die Lionsclub gekies in 2016.

Simone Rabie oud Bakie in 2010 word gekies vir die SA Netbalspan in 2015. 

Dr Tertius van Binnelanders was 'n Oud Bakie! 

 

 


  1. NUUT
  2. KOLLIG
  3. POPULER
PA EN SEUN TENT AAND - 9 NOV 2018
webVoor die jaar einde toe staan was dit nodig dat Pa en sy seun (of oupa of oom saam 'n Bakie seun) tyd spandeer sonder vrouens wat kekkel in hulle ore! Die beste manier om dit te doen is 'n...
Lees verder...
GR 7 KERKDIENS 2018
downloadDownload Name Play Track 1
TONEELGROEP
toneewebNog 'n eerste by Bakies! Ons begin 'n Toneelgroep in 2018 o.l.v. Mnr Munnik vd Merwe. Ons eerste kompetisie is op 27 Julie by die Eldofees met ons "familie drama"! Ons behaal 'n 3de plek vir...
Lees verder...
GR R PUTT PUTT BAAN
IMG 5939Daar is nie nog so 'n cool plek om by te wees soos by Gr R in Bakieland nie! Ons het ook in Junie 2015 ons eie putt putt baan vir die Gr R leerders gebou! Dit bevorder natuurlik groot en klein...
Lees verder...
GESINSAKTIWITEITE
KOERANT 2Groot sukses word behaal met ouer en kind aktiwiteite. Daar is Pa-en seun oorslaap aande en Ma en dogter kuiers. Aandag word geskenk aan Pa en Seun verhouding wat deurlopend geoefen word deur...
Lees verder...
HULLE IS HIER
PhotoCollage 20190703 152622355Bakies het sy eie 2 gelukbringers…Die Blitzi's. Blitzi is van die planeet Bakelonia. 'n Blitzi is nie 'n seuntjie of 'n dogtertjie nie maar sommer net 'n Besige Bakie Blitzi. Die Blitzi's is orals...
Lees verder...
PERSONEEL 2019
UITVOERENDE BESTUURSPAN 2019 Mnr Willie Fourie Hoof Mnr Disney Evans Mev Marika van Wyk Mev Sharon du Plessis Mev Ilse Grobbelaar Mnr Marnus Putter Mev Liezl Walters van Jaarsveld Mev Izett...
Lees verder...
SKOOLGELDE EN BANKBESONDERHEDE
Die skool en naskoolgeld vir 2019 was vasgestel op die Algemene Ouervergadering van 17 Oktober 2018. Druk hier om die skoolfooie en naskoolgelde vir 2019 te sien. Die bankbesonderhede is soos...
Lees verder...
HOEKOM LAERSKOOL BAKENKOP?
'n Dinamiese gebalanseerde Afrikaanse skool met +-1150 leerders. Ons is kindgedrewe. Hier kry elke kind ‘n geleentheid om deel te neem. Hoë vlak akademie. Ons fokus nie net op die toppresteerders...
Lees verder...