Laerskool Bakenkop is baie trots op hulle bekwame en opgeleide personeel op alle terreine. Hulle doen hulle werk met passie, trots en ywer! Elke leerder is vir hulle spesiaal.
Druk hier om die personeellys van 2024 te sien.
Druk hier om ons mooi personeel van 2024 te sien.