'n Skool kan nie funksioneer sonder die ondersteuning van 'n goeie Beheerliggaam nie. Laerskool Bakenkop is trots op al sy lede wat dien op die raad. Die nuwe Beheerliggaam vir 2021-2024 is verkies op 14 April 2021.
Druk hier om die Beheerliggaam name te sien