Baie geluk aan die Gr 7 leerders wat op Akademiese gebied 'n sertifikaat en/of trofee ontvang het vir jou harde werk tydens ons Akademiese prysuitdelingsaand in 2023. Julle fondasie is uitstekend gelê hierin Bakieland! Gaan maak ons trots by die hoërskole.